Octavio Paz

Octavio Paz, Malmö, 1988

Octavio Irineo Paz Lozano (Meksikostad, 31 Maart 1914- ibidem, 19 April 1993) was 'n Meksikaanse skrywer.[1]

Hy het sy kinderjare in die VSA deurgebring en regte aan die UNAM bestudeer. Hy het as diplomaat gewerk en in Indië, Spanje en Frankryk gewoon.

  1. https://www.biografiasyvidas.com/biografia/p/paz_octavio.htm

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search